OUDTSHOORN NUUS - Vier leerders van Laerskool Wesbank het aan die Suidkus-skopboksuitdaag-toernooi in Stilbaai deelgeneem en almal medaljes verower.
Hulle is van links: Caralize Kritzinger (1 goud en 1 silwer), Divan Rademeyer (2 goud), Simon Greeff (2 goud) en Jayden du Plessis (1 silwer).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'