OUDTSHOORN NUUS - Altesaam 10 skole van die Eden-streek het Saterdag by Laerskool Van Reede se sportterrein aan 'n hokkietoernooi deelgeneem.
Hier veg 'n leerder van Laerskool Wesbank van Oudtshoorn om besit van die bal teen 'n leerder van Laerskool Hartenbos van Mosselbaai.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'