OUDTSHOORN NUUS - Amber Saaiman (links) en Carson Solomons het op 21 September aan die Sentraal-Karoo baldanskampioenskappe op Beaufort-Wes deelgeneem.
Hulle het silwermedaljes in Latynse dans en baldans ingepalm.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'