Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Laerskool van Reede se span-3 (16 punte) het die voortou na die vierde ronde van die Oudtshoorn sake-rolballiga geneem.
Kort op hul hakke in die tweede plek is hul kollegas, Van Reede 2 (14 punte).
Die liga word oor ses weke elke Woensdagaand gespeel. Twee en dertig spanne ding in goeie gees mee.
Puntestand na week vier (span, punte)
- Van Reede 3 - 16
- Van Reede 1 - 14
- Supa Quick - 12
- Oudtshoorn-munisipaliteit - 12
- Helende Woord - 12
- Saayman en Kie - 12
- KKI Looiery - 12
- Laerskool Wesbank 1 - 12
- PSP - 8
- PNA 1 - 8
- Pam Golding - 8
- Klein Karoo Agri - 8
- Alpha Pharm - 8
- Abattoir - 8
- Black Security - 8
- HCSC 1 - 8
- CP Nel Isuzu - 8
- Johnson's Bricks - 8
- Slabber en Slabbert - 8
- Eljada Kairos - 6
- HCSC 2 - 6
- Van Reede 2 - 6
- Outeniqua Office Machines - 6
- Laerskool Wesbank 2 - 6
- Paradise Shufflers - 6
- Van der Berg Vervoer - 4
- Hyundai - 4
- Wieldokter - 4
- Buffelsdrift - 4
- KK Konstruksie - 2
- Oudtshoorn Courant - 0
- PNA 2 - 0
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'