OUDTSHOORN NUUS - Fabian Lewies van Sacred Heart Primêr het die hoogspring vir seuns o.10 (rekord) die afgelope naweek by die Wes-Kaapse atletiekkampioenskappe in die Paarl gewen.
Hy gaan eerskomende naweek aan die SA atletiekbyeenkoms op Germiston deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'