Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS - Die SA-toutrekkampioenskappe het vanoggend 07:30 by die Oudtshoorn Vaardigheidskool se sportvelde begin.
Die toernooi eindig môre na afloop van die onderskeie toutrek-afdelings (kaalvoet en stewels) se prysuitdelings.
Laerskool Laurus (Oudtshoorn), Shalom Akademie (Ladysmith), Calitzdorp skole en die Oudtshoorn Vaardigheidskool (gasheer) se toutrekspanne verteenwoordig vanjaar Oudtshoorn en die omliggende dorpe.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'