Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Die SA rolbalkampioenskap vir persone met gestremdhede het gister (Sondag 27 Mei) op Oudtshoorn begin.
Die unieke rolbaltoernooi duur tot Saterdag 2 Junie.
Meer as 130 deelnemers en hul helpers is daagliks in aksie by die Oudtshoorn-rolbalklub.
Deelnemers kom van oor die land heen.
Mense met fisiese gestremdhede het gister begin deelneem. Woensdag 31 Mei sal siggestremde rolbalspelers by hulle aansluit.
Toegang is gratis om die wedstryde te aanskou.
Deelnemers kom van oor die land heen.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'