OUDTSHOORN NUUS - Twee lede van die Oudtshoorn-muurbalklub, Wian Espach en Joshlyn Pretorius, is onlangs in die SA Plattelandse-muurbalspan opgeneem.
Hulle sal in die Julievakansie aan die Junior IPT-toernooi in Gqeberha en Potchefstroom meeding.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'