OUDTSHOORN NUUSFLITS - Daryl Impey en Carla Oberholzer is die afgelope naweek as Suid-Afrika se nuwe padfietsry-kampioene gekroon.
Die finale wedrenne om dié titels het plaasgevind na ‘n uitmergelende week se pad- en tydtoetse.
Lees meer aanlyn en in die Oudtshoorn Courant
Carla Oberholzer
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'