OUDTSHOORN ROLBALNUUS - Die Oudtshoorn-rolbalklub het onlangs hul kampioene vir 2021 aangewys.
In die damespare-afdeling het Hanette Bekker en Helena Wagener koning gekraai.
Lorraine van Vollenstee is vanjaar se dames-opekampioen.
Herman Marais en Rudie Venter het met die louere in die manspare-afdeling weggestap.
Lorraine van Vollenstee
Herman Marais en Rudie Venter.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'