OUDTSHOORN SPORTNUUS - Die Oudtshoorn-rolbalklub se parekampioene is onlangs aangewys.
In die damesafdeling het Hanette Bekker en Isma van Tonder met die louere weggestap, terwyl Jan van Niekerk en Ian Cochrane in die mansafdeling geseëvier het.
Jan van Niekerk en Ian Cochrane.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, KIein Karoo nuus'