OUDTSHOORN ROLBALNUUS - Poffer Ungerer en Skwik Luyt is onlangs as 2019 novice-kampioene (nuweling)-kampioen van die Oudtshoorn-rolbalklub bekroon.
'n Rolbalspeler is 'n novice vir die eerste drie jaar dat sy/hy rolbal speel.
Skwik Luyt. Foto's verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'