OUDTSHOORN NUUS - Die wenners van die maandelikse houespeltoernooi wat Saterdag by die Oudtshoorn-gholfbaan plaasgevind het, is van links:
- Llewellyn Rheeder (A-afdeling),
- Pieter du Plessis (B-afdeling)
- Jurie Neethling (C-afdeling).
Die wenners van die maandelikse houespeltoernooi.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'