OUDTSHOORN MOTORSPORTNUUS EN VIDEO - Bykans 70 renjaers het Vrydag en Saterdag, 15 en 16 Junie, op die George- en Oudtshoorn-ovaalbane hul renvermoë ten toon gestel.
Hulle het in ses klasse meegeding.
Die renne was deel van 'The Best vs The Rest Hotrod Tour'.
Die eerste renne het Vrydag in George plaasgevind, gevolg deur die Oudtshoorn aksie Saterdag.
Kyk 'n video hieronder.
Die wenners na beide renne:
SWD-ontwikkelingsklas
1. Chris Etzebeth - Kaapstad
2. Werner Heunis - Oudtshoorn
3. Ivan Pitol - George
Heavy Metals
1. William Steyn - George
2. Anton Pretorius - George
3. Corne Oosthuizen - George
2.1’s liters
1. Burger van der Westhuizen - Oudtshoorn
2. Christopher Burisch - George
3. Alistair Simpson - George
Agt silinders
1. Lodewyk Lotz - George
2. Johan Kuyler - George
3. Bennie Greyling - George
1660 silinders
1. Juan van Rensburg - George
2. Wayne Skinner – George
3. Corne Greeff – Oudtshoorn
Hitsmotors
1. Tyron Els - Tygerberg
2. Shaun Potgieter - George
3. Raniel Koegelenberg - Tygerberg
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'