OUDTSHOORN NUUS - Na twee weke se spel in die tweede Oudtshoorn-rolbalklub sakeliga vir 2017, het PNA die voortou geneem.
Die kompetisie strek oor ses weke en 38 spanne is in dié vriendskaplike sportgeleentheid gewikkel.
Die eerste ronde is op Woensdag 11 Oktober gespeel, met die tweede ronde Woensdag 18 Oktober.
Die laaste ronde word op Woensdag 15 November gespeel, waarna 'n prysuitdeling sal plaasvind.
Spel vind in 'n goeie gees plaas, waar sakelui en hul familielede deelneem.
Met tye moet die maatband uitgehaal word om te kyk wie se bal lê die naaste aan die witballetjie.
Na die tweede ronde is die spanne se posisies as volg:
(Span / punte)
- PNA: 10
- Aifa 1: 9
- Wieldokter: 9
- Spar en SA Farm: 9
- PSP Timbers: 9
- Vaardigheidskool: 9
- Van Reede 2: 8
- HCSC: 8
- Great Bowls of Fire: 8
- Watson en Brink: 6
- Van Reede 1: 5
- PG Glass: 5
- Vodacom Shop: 5
- Looiery: 5
- Oudtshoorn Engineering: 5
- Saayman en Kie: 5
- Absa: 5
- Abattoir: 5
- Sakata: 5
- Paradise Shufflers: 4
- Laerskool Wesbank 2: 4
- Oudtshoorn Courant: 4
- Laerskool Wesbank 1: 4
- Eljada Kairos 1: 4
- Hyundia: 4
- Supa Quick: 4
- Vicci's team: 4
- Johnsons Bricks 2: 4
- Vaardigheidskool 1: 4
- Helende Woord 1: 1
- Pam Golding: 1
- Johnsons Bricks 1: 0
- Aifa 2: 0
- Helende Woord 2: 0
- Cango Wildlife: 0
- Eljada Kairos 2: 0
- Billet Retail Consultants: 0
- Nissan: 0
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'