Loubser het 'n tweede plek behaal in die swaargewigkategorie terwyl Kruger onverskrokke was en die titel in die liggewigkategorie voor talle Springbokruiters weggeraap het.

Radie Loubser, op sy perd Ramon, het die moordende 81,3 km van 'n
uithourit by Goudini in 4 uur en 17 minute in die swaargewigafdeling afgelê.
Dié tyd is sewe minute vinniger as die eerste standaard-gewig ruiter. Foto's: Lomé Burger
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'