OUDTSHOORN ROLBALNUUS - Die Oudtshoorn-rolbalklub het die afgelope naweek 'n pretaand ten bate van kankerbewusmaking gehou.
Die tema was Movember met altesaam 22 spelers wat deelgeneem het.
Mia Steyn was die aand se wenner gevolg deur Gerhardus Delport wat in die tweede plek was.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'