OUDTSHOORN NUUS - Gimnaste van Oudtshoorn het verlede naweek goed presteer by die Wes-Kaapse kampioenskap in Saldanha.
Elkeen van die jong Oudtshoorniete het 'n derde plek in die artistiese gimnastiek-afdeling verower.
Hul afrigter, Martina de Koker, sê sy is baie trots op haar leerlinge.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’