OUDTSHOORN NUUS - Oudtshoorn-fietsryklub se jaarlikse prysuitdeling het onlangs by De Jager-sportkompleks plaasgevind.
Tydens hierdie geleentheid is die klub se fietsryers in verskeie kategorieë vir hulle prestasies gedurende 2021-seisoen vereer.
MTB Klubkampioene:
- Alrie Eloff
- Bea Strydom
- Jaden Camfer
- Louis Venter
- Gert Beukes
- Jowano Olckers
- Charlissa Schultz
- Diego Langhtrey
- Jackie Davidoff
- Elzaan Van Blerk
- Jacques Van Staden
- Mario McLeod
- Joffrey Pienaar
Padfietskampioene:
- Siphosihle Lucas
- Alejandré Nel
- Bea Strydom
- Jaden Camfer
- Laura Lee Van Wyk
- Louis Venter
- Zandré Gerber
- Zoë Arndt
- Marschal Hendriks
- Josh Samson
- Charlissa Schultz
- Pierre Terblanche
- Chantelle Terblanche
- Fienie Barnard
- Kobus Barnard
- Johan Griffioen
- Errol Pretorius
Toekennings vir uitsonderlike prestasies gelewer in 2021:
- Beste vordering junior : Bea Strydom
- Beste vordering man: Jaden Campher
- Beste prestasie man/vrou: Yolande de Villiers
- Senior sportman van die jaar: Errol Pretorius
- Senior sportvrou van die jaar: Yolande de Villiers
- Junior sportman van die jaar: Zandré Gerber
- Junior sportvrou van die jaar: Zoë Arndt
- Beste vordering: Jorinda van Staden
- Beste junior ontwikkelingsryer: Siphosihle Lucas
- Beste senior ontwikkelingsryer: Jowano Olckers/Bradley Nace
- Beste deursettingsvermoë: Keanu van Rooyen
Spesiale vermelding
Yolande de Villiers is vanjaar as die SA MTB-maratonkampioen gekroon. Charlissa Schultz is in 2020 verkies is tot SA fietsryspan wat aan die Afrika Kontinentale Kampioenskappe deelneem het en waar sy 'n goue en 'n silwermedalje ingepalm het. Schultz was ook 'n finalis in die Eden-sporttoekennings sowel as klubvoorsitter Sonja Schultz, wat as finalis in die administrateur van die jaar of kategorie gekies is.
Oudtshoorn-fietsry het ook erkenning aan Eden Cycling, Oudtshoorn Fietse, Gearup, Cycle Addict, Jakhals Events, Dryland Events, DCAS en Western Cape Cycling gegee vir hul waardevolle bydraes gedurende ' n moeilike jaar.
Ontwikkelingsryers wat pryse ontvang het, is voor, van links: Jowano Olckers, Laura-Lee van Wyk, Bradley Nace en Siphosihle Lucas. Agter: Josh Samson, Keanu van Rooyen en Jaden Camfer.
Zandré Gerber is aangewys as junior sportman van die jaar.
Zoë Arndt is aangewys as junior sportvrou van die jaar.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'