OUDTSHOORN NUUS - Drie Oudtshoorn-fietsryers Benino Hans (derde), Breyton Hendricks (vierde) en Kerrighan Aries (vyfde), het onder die topvyf ryers in die Jakhals Event Pasella-fietsren klaargemaak.
Aries het ook die groot gelukstrekking ter waarde van R3 500 gewen.
Jakhals Events het die twee renne, 'n 26 km en 48 km-ren, gratis aangebied om dankie te sê aan hul ondersteuners.
Die uitslae is:
26 km-mans
- Ruben Fourie
- Kosie Gericke
- Jannie Boshoff
26 km-vroue
- Antoinette du Preez
- Lilian van Niekerk
- Mare Elizabeth Gardener
48 km-mans
- Matthew Lappan
- Ruben Henning
- Benino Hans (Oudtshoorn)
- Breyton Hendricks (Oudtshoorn)
- Kerrighan Aries (Oudtshoorn)
https://cms.groupeditors.com/img/044d2042-1782-4f75-9b5a-9c7aaf35fee3.JPGVan links is Benino Hans, Breyton Hendricks en Kerrighan Aries, Oudtshoorn-fietsryers wat onder die top vyf in die 48 km-ren klaargemaak het. INLAS: Johan Lindeque van Oudtshoorn was 15de in die 48 km-ren.
48 km-vroue
- Hendrina Roelofse
- Corleen Sevenster
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'