Aan die ander kant van die puntetabel is die Oudtshoorn Courant-span en die span van Duvenhage, Keyser & Jonck, dalk nie potensiële wenners van die toernooi nie, maar beslis aanspraakmakers op die geesbeker.
1 Klein-Karoo Looierye (16)
2 Pennypinchers (14)
3 Laerskool Van Reede(11)
6 Klein-Karoo Beperk (11)
7 Nedbank (11)
8 ODN Grassnyerdienste (11)
9 Borge (10)
10 Langenhoven Gimnasium (10)
11 Welbedagt Mans (9)
12 Ranchos (9)
13 Pam Golding (8)
14 Tyres & Treads (8)
15 SKFD C (7)
16 Swartberg Dames(7)
17 CP Nel (7)
18 SKFD A (5)
19 Landmark (5)
20 Herrie (4)
21 Oudtshoorn Courant (3)
22 Duvenhage, Keyser en Jonck (3)

Die KKI-looierye-span bestaande uit Jacques Minnie, Chris Smith, Charl du Pisani en Du Toit Kruger.