KAROO SPORTNUUS - Audan Olivier en Anando Olivier van die Ranger Grebe-skopboksklub het vertrek Vrydag, 30 September na Italië waar hulle aan die junior WAKO-wêreldkampioenskappe gaan deelneem.
Die Oudtshoorn Courant wil beide broers voorspoed toewens.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'