OUDTSHOORN NUUS - Verskeie rolbalspelers verbonde aan die Oudtshoorn-rolbalklub is onlangs as die wenners in hul onderskeie kategorieë aangewys.
Vroue ope enkelspel
- Lorrainne van Vollenstee
Mans ope enkelspel
- Hennie van Greunen
Mans trips
- Hennie van Greunen, Johan Fernhout en Frikkie Vermeulen
Eden mans trips-kampioene
- Johan Fernhout, Wayne Ridden en Hennie van Greunen
Hennie van Greunen
Lorrainne van Vollenstee
Van links is Hennie van Greunen, Johan Fernhout en Frikkie Vermeulen. Foto's: verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'