SPORTNUUS - Oudtshoorn-muurbalklub se jaarlikse dubbelstoernooi is onlangs beslis met altesaam 10 spanne wat meegeding het.
Die wenspanne was as volg:
- Radie Laubser en Wian Espach
- Francois Marais en Pieter Grimbeeck
- Rudie en Ruben van der Poel
Plaat-wenners:
- Gert Nel en Abrie Espach.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’