OUDTSHOORN NUUS - Drie atlete van die Hoër Landbouskool Oakdale is onderskeidelik vir die o.15- en o.17 Eden-tweekampspan gekies.
Die atlete sal dié span op 29 en 30 Maart by die SA tweekampbyeenkoms in Port Elizabeth verteenwoordig.
Voor, van links: Hanré Jubelius (Eden-span), Roelof le Grange en Markus Viljoen (Eden-span). Agter: De Wit Botma (Eden-span), Deon Horne en Gustav Lubbe.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'