SPORTNUUS - Die Eden-langbad 2 (Eden Long Course 2)-swemgala, wat spanne vanoor die Tuinroete ingesluit het, het Saterdag 21 Oktober in swaar reënweer in Oudtshoorn by die NA Smit-swembad in Parkweg plaasgevind.
Deelnemers van onder meer Oudtshoorn, Knysna, George en Plettenbergbaai het hier kom deelneem.
Swem van uitstaande gehalte en koue reënweer het die dag oorheers. Swemmers van Oudtshoorn het ook uitstekend gevaar.
Een van die wegspronge van 'n seunsresies met 'n SA swemmer in die voorgrond.
'n SA swemmer in aksie.
Een van die wegspronge van 'n seunsresies met 'n SA swemmer in die voorgrond. Foto's: Stefan Goosen
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’