OUDTSHOORN SPORTNUUS - Leon Marais het Saterdag in gure weer die 341ste Oudtshoorn-parkrun by Surval-olyflandgoed met 'n tyd van 21 minute 38 sekondes gewen, terwyl Chantal Conradie met 'n tyd van 27 minute 8 sekondes die eerste vrou was.
Altesaam 24 deelnemers het deelgeneem.
Die voorste tien drawwers:
- Leon Marais (21: 38)
- Francois Verwey (25:53)
- Lourens Swanepoel (26:07)
- Christo Delport (27:03)
- Johann Coetzer (27:08)
- Pieter Meiring (27:0)
- Mathys Myburgh (27:52)
- Chantal Conradie (27:55)
- Albertus Kennedy (28:36)
- Sharon Pyle (30:23)
Chantal Conradie. Foto's: Garnett Wicomb
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’