OUDTSHOORN SPORTSNUUS - Die 17-jarige William van Tonder (18:12) en Bianca Malan (22:32) was Saterdag, 10 September, die onderskeie wenners van die 303de Oudtshoorn-Parkrun by Surval-olyflandgoed.
Eerste 10 uit 41
- William van Tonder (18:12)
- Yaron Venter (20:44)
- Bianca Malan (22:32)
- Ame Pretorius (22:58)
- Johann Coetzer (23:34)
- Heinrich Boje (25:18)
- Sunil Beni ( 25:43 )
- Richter Scholtz (26:38 )
- Chantal Conradie (26:42)
- Abraham Hendricks (27:12).
Die 17-jarige William van Tonder op pad wenstreep toe. Foto's: Garnett Wicomb
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'