- Persone wat 'n beduidende bydrae tot sport in hulle leeftyd gelewer het, verkieslik ouer as 55 jaar en verkieslik ook afgetree.
- Persone wat as ikone in hulle gemeenskappe beskou word.
- Persone wat 'n rol gespeel het in die ontwikkeling van sport voor 1992.
- Persone wat voorheen nog nie erkenning geniet het nie as gevolg van hulle geslag, ras en geografiese gebied dalk uitgesluit was.