OUDTSHOORN SPORTNUUS - Francois le Roux het verlede Saterdag die 60ste virtuele parkun in 26 minute en ses sekondes kafgedraf.
Henry Carstens se tyd (28:24) was die tweede vinnigste gevolg deur Bart Saaiman (28:34).
Hildegard Bruwer (29:19) was die vinnigste van die vroue.
Toptien tye:
Francois le Roux 26:06)
Henry Carstens (28:24)
Bart Saaiman (28:34)
Hildegard Bruwer (29:19)
Conrad Jullies (29:20)
Abraham Hendricks (30:30)
Annemarie le Roux (31:46)
Sylvia le Roux (34:46)
Helena Smit (36:05)
Belinda Muller (39:51)
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'