OUDTSHOORN NUUS - Laerskool Laurus se o.13-netbal, hokkie en rugbyspanne het verlede Woensdag teen Laerskool Grens van Oos-Londen op hul sportterrein gespeel.
Uitslae:
- Laurus se o.13-netbalspan verloor 12 - 14 in 'n taai stryd.
- Laurus o. 13- hokkie speel 0 - 0 gelykop.
- Laurus o. 13-ugbyspan wen 55 - 0.
Laerskool Laurus se o. 13-span in aksie.
Laerskool Laurus se o. 13-span het naelskraap teen Laerskool Grens verloor.Foto's: Ebenezer Titus
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’