OUDTSHOORN NUUS - Twee Laerskool Wesbank leerders, Beyauntè Goliath en Ethan Voigt, het onderskeidelik in fietsry en Modern Panthelon (laser run) presteer.
Goliath is gekies is vir die Eden-baanfietsspan wat van 5-8 April aan die Fietsry SA jeug, junior en meesters baanfietskampioenskappe in Port Elizabeth deelneem.
Voigt is die Eden MPA laser- run opgeneem en sal op 15 April aan die Wes-Kaap kampioenskapp in die Paarl deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'