SPORTNUUS - Plaaslike krieket-legende, Simon Swiegelaar, is gister 2 Februarie op 90-jarige ouderdom oorlede.
Swiegelaar was ten tye van sy afsterwe die ere-president van SWD Krieket en Union Stars.
Oudtshoorn Courant wil graag hul innige meegevoel aan die familie betuig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’