OUDTSHOORN NUUS - Vier basketbalspelers van Oudtshoorn, Marlin Delport, Delvino Fortuin, John du Plessis en Sheldon Baadjies, is onlangs in die Eden o.16-basketbalspan opgeneem.
Dié vier stuks het onlangs teen 'n toergroep van St George's College North van Argentinië in George gespeel en ten spyte van hul 36 - 42 nederlaag, waardevolle ondervinding opgedoen.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'