OUDTSHOORN NUUS - Een van die grootste ovaalbaanwedrenne in die land vind vandag op die Oudtshoornbaan plaas.
Daar is 10 verskillende klasse waarvoor 124 motors ingeskryf het.
Die wedren wat op die oomblik aan die gang is, is die Pink Class waaraan slegs vroue deelneem.
Kyk 'n video hieronder.
Daar is 10 verskillende klasse.
124 Motors het ingeskryf.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'