OUDTSHOORN NUUS - Jacquine Strydom van die Grebe's-skopboksklub en 'n Langenhoven Gimnasium-leerder het 'n goue medalje tydens die SA skopbokskampionskap verower.
Nog 'n lid van die klub, Megan Grebe, het twee silwermedaljes verower.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'