OUDTSHOORN GIMNASTIEKNUUS - Vier gimnaste van die akademie vir tuimel en trampolien op Oudtshoorn het verlede Saterdag medaljes ingepalm by die Wes-Kaapse -gimnastiek kampioenskappe wat in Kaapstad gehou was.
Voor van links is Zoë Sneygans (goud en 6de plek) en Micayla Pillay (brons en agste plek).
Agter: Lumè de Koker (vierde en sesde plek) en Adel Joubert (twee sewende plekke).
Afwesig: Anê Fourie (vierde en sesde plek).
Al vier gimnaste is ook vir die Wes-Kaapse gimnastiekspan gekies wat vanaf 26 tot die 29 September.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'