Die meisies het hul seisoen op `n hoë noot geëindig deur met 22-20 te wen.
Die skool se o.16A-hokkiespan het ook hul liga gewen, na hulle Punt met 3-1 geklop het.
Die volledige uitslae is soos volg:
Rugby:
o.14 A - verloor 10-0
o.14 B - verloor 12-7
o.15 A - gelyk 0-0
o.16 A wen 31-12
o.16 B wen 10-0
o.18 B wen 26-5
o.18 A verloor 22-9
Netbal:
o.14 A - verloor 10-13
o.14 B - gelyk 6-6
o.15 A - verloor 13-29
o.15 B verloor 3-23
o.17 A verloor 15-23
o.17 B verloor 10-28
o.18 C wen 19-9
o.18 B verloor 16-21
o.18 A wen 22-20
Hokkie - meisies
o.14 A - verloor 1-0
o.14 B gelyk 0-0
o.16 A wen 3-1 (ligawenners)
o.16 B wen 1-0
o.18 A verloor 1-0
o.18 B gelyk 0-0
Hokkie - seuns:
o.14 verloor 4-0
o.16 gelyk 1-1
o. 18A verloor 2-1

Op die hokkieveld, reg vir aksie.

Een van Gimnasium se seunshokkiespanne.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'