OUDTSHOORN NUUS - Juandré Pietersen is onlangs vir die Eden o. 16-hokkiespan gekies en sal vanaf 27 Junie tot 3 Julie in Bloemfontein meeding.
Enigiemand wat Pieterse wil bystaan met 'n ekstra hokkiestok kan sy voog, Miriam Darries-Pieterse by 076 511 5813 kontak.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’