OUDTSHOORN FIETSRYNUUS - Die leerders van Langenhoven Gimnasium wat gekies is vir die Wes-Kaapse fietsry-span is van links:
- Louis Venter,
- Beyaunté Goliath,
- Suveena Arries,
- Chandre Schultz en
- Charlissa Schultz.
Die span gaan in Junie aan die SA fietsrykampioenskappe deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'