OUDTSHOORN NUUS - Jarco Ferreira, 'n gr. 12-leerder van Langenhoven Gimnasium, het Desember 2017 aan die Trans Agulhus in Plettenbergbaai deelgeneem.
Dit is 'n vyfdag-resies wat van 28 Desember tot 1 Januarie plaasgevind het en van die 41 bote wat begin het, het slegs 18 bote klaar gemaak.
Jarco en sy span het die standaard-klas van die Trans Agulhus gewen en is ook as die 'King of the Waves' aangewys.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuu's