OUDTSHOORN - Twee leerders van Langenhoven Gimnasium het van 29 April tot 2 Mei aan die SA platteland muurbaltoernooi deelgeneem.
Die Eden-muurbalspan het dié toernooi gewen.
Joshlynn Pretorius (o.14) en Wian Espach (o.16) het deurgedring na die SA skole muurbalkampioenskappe wat in die Junie-vakansie gaan plaasvind.
Joshlynn Pretorius
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'