OUDTSHOORN NUUS - Die Eden-fietsryvereniging het onlangs by Brian's Grill verskeie fietsryers vir hul prestasies gedurende die jaar vereer.
Fietsryers en administrateurs wat onder andere in die volgende kategorieë vereer is:
Eden kleure en beste vordering (finalis)
- Chandrè Schultz
Protea en Wes -Kaap kleure, beste vertoning en junior fietsryer van die jaar
- Charlissa Schultz
Eden en Wes-Kaap kleure asook beste vordering (finalis)
- Louis Venter
Nuweling van die jaar
- Immanuel Bekker
Lewenslange prestasie
- Errol Pretorius
Immanuel Bekker
Van links is Chandrè Schultz, Charlissa Schultz en Louis Venter. Foto's verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'