Duiwe uit die hokke van die Thysse-familie het die 2de, 3de en 4de plekke losgevlieg.
Dyssel se duif het die 354 km teen 'n spoed van 1 164 meter per minuut afgelê en was teen 12:37 terug in sy hok. Die duiwe is in bewolkte koue weer om 07:30 losgelaat.
Die volledige uitslag is soos volg:
- 1. Solly Dyssel;
- 2, 3, 4, 6, 7, 10, 13 - Thysse-familie;
- 5, 18, 19, 20 - Dirk Greeff;
- 8, 9, 16 - Tobie Ellis;
- 11, 17 - Gert Alberts;
- 14. André Burger;
- 15. Marinus Ellis;
- 12. Bertus Raubenheimer.