OUDTSHOORN SPORTNUUS - Jaques Dyason het verlede Saterdag die 5 km virtuele parkrun in 'n tyd van 22:43 afgeblits.
Francois le Roux was tweede in 'n tyd van 25:58 gevolg deur Conrad Jullies met sy tyd van 28:19. Annemarie le Roux was die vinnigste vrou met 'n tyd van 30:31.
Saterdag se toptien vinnigste tye:
- Jaques Dyason - 22:43
- Francois le Roux - 25:58
- Conrad Jullies - 28:19
- Bart Saaiman - 28:46
- Abraham Hendricks - 28:53
- Henry Carstens - 29:28
- Annemarie le Roux - 30:31
- Schalk Cloete - 31:05
- Hildegard Bruwer - 31:36
- Silvia le Roux - 35:22.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'