Die eer het Strydom te beurt geval na afloop van sy deelname aan die Wes-Kaapse kampioenskappe, verlede naweek in die Paarl.
Chris-Mari Strydom, ook van Langenhoven Gimnasium, is in die o.19 C-span ingesluit en ook as die span se onderkaptein aangewys terywl GW Lundt, van dieselfde skool, in die o.13-span inge-sluit is.
Die leerders sal die Wes-Kaap verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse kam-pioenskappe wat tydens Desember in Bethlehem plaasvind.
Chris-Mari Strydom
GW Lundt
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'