OUDTSHOORN NUUS - Chris Jooste van Prins Albert (links) het Sondag 1 Julie die 115 km Momentum Knysna Cycle Tour in tyd van 2:42:34 gewen. Matt Beers was tweede.
Marchal Hendricks (2:49:48) was die eerste Oudtshoorniet oor die eindstreep.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'