OUDTSHOORN SPORTNUUS - Francois Maquassa het verlede Saterdag Oudtsoorn se 21ste virtuele 5 km-parkrun in 15 minute en 10 sekondes voltooi.
Hierdie poging van Maquassa volg nadat hy twee weke gelede dieselfde parkun met 18 minute en 10 sekondes gewen het.
Yaron Venter was ewe indrukwekkend met sy tyd van 19:53.
Tarren Jullies was die vinnigste vrou en het ook algeheel die vierde vinnigste tyd behaal.
Toptien drawwers:
- Francois Maquassa - 15:10
- Yaron Venter - 19:53
- Rudolph Clench - 22:49
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'