OUDTSHOORN NUUS - Teresa Bester het Saterdag Oudtshoorn se 10de virtuele parkrun in 'n blitsige tyd van 21:20 afgelê.
Verlede week se wenner, Tarren Jullies, was tweede gevolg deur Francois le Roux in die derde plek.
Hierdie week se voorste drawwers en hul tye:
- Teresa Bester 21:20
- Tarren Jullies 24:40
- Francois le Roux 25:45
- Johann Coetzer 25:59
- Conrad Jullies 26:29
- Albertus Kennedy 26:57
- Deon van der Walt 24:02
- Abraham Hendricks 27:15
- Leaticia Wolmarans
- 27:20 Reghardt Wolmarans 27:20.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'