OUDTSHOORN SPORTNUUS - Melanie Fourie was die eerste vrou van die 16 deelnemers wat Saterdag se gure weer trotseer het by die 353ste Oudtshoorn-parkrun.
'n Besoeker, Christian Murphy, was die algehele wennner met 'n tyd van 23 minute en 30 sekondes.
Die sestien atlete se tye is as volg:
- Christian Murphy (23:20)
- Jacques Jacobs (24:52)
- Harry van Bebber (25:23)
- Rowland Dicks (27:21)
- Melanie Fourie (31:20)
- Cornelius Raath (36:34)
- Laetitia Munro (36:49)
- Delia Anna Niemand (37:04)
- Elenore Cronjé (40:47)
- Muriel Eddy (42:09)
- Hettie Botha (43:41)
- Griet Coetzee (45:01)
- Hanlie Bothma (45:08)
- Estelle Raath (49:32)
- Ron Briant (59:28)
- Irma Stephens (59:30).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’